Suzi's Sportsbar
Ietsie oor Suzi's!
As jy op ons webwerf is, is dit vir 1 van die volgende redes:
Omdat jy al 'n paar keer by ons gekuier het en jy wil weet watter opwinde line-ups ons het vir die maand wat voorle!
Jy die laasste keer wat jy hier was sooo lekker gekuier het dat ons dalk 'n foto of twee van jou op film vasgele het!
Jy by iemand anders gehoor het dat dit die lekkerste sportsbar in Van der Bijlpark is en dat jy nie kan wag om vir ons te kom kuier nie!
Wat ook al die rede....jys altyd welkom om terug te kom of vir die 1ste keer te kom draai maak!
Aankondigings
Na 'n baie lang 3 maande het oom Martin uiteindelik weer by ons aangesluit!
Dis lekker om 'n ou vriend en bekende gesig terug te verwelkom!
Welkom terug oom Martin!
PRAAT MET ONS!
Enige idees vir ons webwerf?
Enige exciting happenings wat ons behoort te weet?
Nuus om te celebrate?
PRAAT MET ONS!
Plaas jou idees / happenings / celebrations in 'n koevert en gee dit vir:
- Dolf Jonker - Eienaar
- Susan Jonker - Eienares
- Lorette - Bemarker

