What's New
Wat's nuut?!
Maak gereeld 'n draai om seker te maak jy mis nie uit nie!!!
Line-up vir Junie
Junie 2007
14 Junie - Saterdag - Maanskyn Boere Orkes
18 Junie - Woensdag - Happy hour between 22h00 & 23h00. All Beers 1/2 price!
20 Junie - Vrydag - Kom sing Karoake saam Rudie
21 Junie - Saterdag - Vaaljapies Boere Orkes
25 Junie - Woensdag Shooter @ R5
27 Junie - Vrydag - Pool Kompetisie begin. Inskrywings R20 p/p. Vorms by Bar te kry.
28 Junie - Saterdag - Kom skud daai lywe saam DJ Stefan

